Lientjie Mentz
-
Prins Cyril, Koning Donald en Hans Haas kuier volgende week op die verhoog in Xander Steyn se musikale komedie Robin in the Hood.
-
Eunice High School se koor gaan binnekort deelneem aan die ATKV-skoolkoorkompetisie.
-
‘n Leerling van die Martie du Plessis-skool wat verlede week ontvoer is, word steeds vermis.
-
A Bloemfontein swimmer was included in the South African Intellectually Impaired’s swimming squad that wil soon travel to Bangkok.
-
Leerlinge van die Dankbaar CVO-skool was die eerste om kranse by die beeldegroep op die Vrouemonument te lê noudat die name van die twee vroue en kind bekend is, danksy navorsing.
-
Nico Nicolaisen (69), ‘n oud-leerling van Grey-kollege is verlede week oorlede. Hy het aan Alzheimer se siekte gely.










