Lientjie Mentz
-
Die span van Huistoe het groot planne om vir diere wat uit slegte omstandighede gered word, ‘n spesiale huis te vind.
-
Die DA in die Mangaung-metro vra deursigtigheid nadat hulle nie goedkeuring kon kry om inspeksie van afdelings te doen nie.
-
Die uitstalling Vuur en trane: Die smeulende kole van trauma en lyding is ‘n uitbeelding van vroue en kinders se ervaringe, met objekte en die gebruik van tegnologie om die storie oor die Anglo-Boereoorlog se kampe te vertel.
-
Die Bloemfonteinse kunstenaar Kobus Kotzé is Maandag oorlede. Sy kinders gesels oor sy liefde vir die skilderkuns, tuinmaak en hul Ma.
-
Die Mangaung-metro se noordelike en suidelike stortingsterreine is reeds vir etlike jare in ’n toestand van wetteloosheid en verval. AfriForum vra ingryping.
-
Die polisie se ondersoek na die vermiste Kamogelo Baukudi, ‘n gr. 11-leerling van die Martie du Plessis-skool in Bloemfontein duur voort.
-
Arise Events presents the morning in aid of New Beginnings Rescue Centre from 10:00 to 13:00 at Capela Sutil in Groenvlei on Monday, 16 June.
-
The acclaimed Rogers & Hammerstein musical Carousel will come alive on stage in Bloemfontein.










