Lientjie Mentz
-
Sers. Nzima Adoons (42) van die Mangaung-polisiekantoor wat aangekla word van ontvoering en afpersing in die saak van ‘n skolier van Martie du Plessis-skool wat ontvoer is, het vandag in die hof verskyn om vir borgtog aansoek te doen.
-
Besprekings is nou oop vir vakansie-werksessies vir kinders van vyf tot 12 jaar by Oliewenhuis dié vakansie.
-
‘n Opwindende Donkey Derby-fondsinsamelingsgeselligheid vind op 25 Julie ten bate van die Carel du Toit-sentrum plaas.
-
Die leerling van die Martie du Plessis-skool wat op 5 Junie in Vereenigingrylaan ontvoer is en waarvoor ‘n polisieman reeds in die hof verskyn het, is vanoggend veilig gevind.
-
Niemand is nog vervolg ná die gru-ongeluk waarin drie leerlinge van die Laerskool Dr. C.F Visser in Januarie oorlede is nie.
-
Mediclinic Bloemfontein introduces the da Vinci Robotic Surgical System, enhancing surgical precision and patient recovery in central South Africa.
-
Bloemfontein athletes broke world records at the National Powerlifting Championships that was held in Benoni.
-
A range of Free State-based development, industrial, commercial, and residential properties, allowing investors to diversify their portfolios, will be on auction on Friday in Bloemfontein and online.










