Lientjie Mentz
-
The Eunice Marimba and Grey Knights Marimba bands toured the island of Madeira in June.
-
Die kantoorhoof van die departement van arbeid in Bloemfontein is Donderdag in hegtenis geneem en sal Maandag in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie en bedrog.
-
Die jonge Judi Hattingh (13) speel die rol van Helen Keller in die toneelstuk Annie+Helen, en is die jongste speler tot nog toe om ‘n Kanna-eerbewys vir toneelspel te ontvang.
-
Five readers stand a chance to win tickets for Boktown on Saturday, 5 July in the Mangaung Oval.
-
BloemNuus se rolbaldag ten bate van Engo is ideaal vir personeel van ondernemings en skole as ‘n spanbou-aktiwiteit, terwyl geld ingesamel word vir ‘n goeie doel.
-
Life Restoration Outreaches en Auksano in Bloemfontein werk saam om gesinne te herstel, met fokus op rehabilitasie van gevangenes.
-
The exhibition “What Remains Through Time, Slowness and Stillness” by Sonya Rademeyer at Oliewenhuis explores historical erosion with live snails, opening on July 15 during the Vrystaat Arts Festival.
-
Die produksieveiling van Richter Simbras buite Bloemfontein het geskiedenis gemaak in Simbra-veilings in Suid-Afrika en het nie nasionale, maar ook internasionale aandag getrek.
-
Vrae word nou gevra oor die leerling van Martie du Plessis se ontvoering nadat die vyf mans wat Vrydag deur die polisie in Wepener in hegtenis geneem is, nie met’n misdaad verbind kon word nie.
-
Die Mangaung-metro se raad het Maandag tydens ‘n vergadering die koop van grond langs die Dewetsdorp-pad goedgekeur wat volgens die VF Plus ‘n astronomiese bedrag is.










