Lientjie Mentz
-
‘n Groep van 114 swemmers het vanjaar deelgeneem aan ‘n nuwe weergawe van die Ysbeerswem buite Bloemfontein.
-
Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk gaan in Opera Tango gestalte gee aan die passievolle arias, avontuurlustige zarzuelas, ritmiese Spaanse klanke en verleidelike tango op die Vrystaat Kunstefees.
-
Sestien verdagtes het die week reeds in die hof verskyn weens hul beweerde verbintenis met bedrog by die Werkloosheidsversekeringsfonds.
-
Jannie du Toit toer na die Vrystaat Kunstefees met sy vertoning De wals van de liefde – ‘n musiekteatervertoning wat die gehoor gaan bekoor.
-
Vullisverwyderaars gaan binnekort moet betaal om meer as 500kg op een van die Mangaung-metro se stortingsterreine af te laai.
-
Drie Vrystaatse boere is onder die 10 wat deelneem aan die dertiende reeks van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ‘n Vrou. Daar is ook ‘n nuwe aanbieder.










