Lientjie Mentz
-
Hoërskoolkore van oor Bloemfontein heen neem op Dinsdag 12 Augustus deel aan ‘n musiekvertoning wat eer bring aan die prag van koormusiek. Die Universiteit van die Vrystaat (UV) bied die […]
-
BLOEMFONTEIN. Die yskoue swembadwater van die Hoër Meisieskool Oranje het Woensdag behoorlik gespat toe leerlinge hul swemklere aangetrek en 25 lengtes ten bate van meisies van Bloemfonteinse jeugsorgsentrums geswem het. […]
-
The overwhelming majority of South African households are currently priced out of the South African property market, and this trend is worsening. In its June 2025 Property Newsletter, automotive and […]
-
‘n Versameling werke van die komponis Chris Lamprecht (97) wat in Bloemfontein gebore is en hier sy skoolloopbaan voltooi het, is aan die FAK geskenk.
-
PRETORIA. Counterfeit and illicit goods of more than R156 million were seized by the police during nationwide operations in recent weeks. The operations were led by the National Counterfeit and Illicit […]
-
‘n Uitsonderlike aand waarop jong musikante se talent in massa vertoon word, vind op Saterdag 26 Julie plaas. Die OMS-Orkes-Extravaganza, ‘n aand wat die orkeskultuur in die stad vier, word […]
-
After all the excitement of the Springbok wins the last couple of weeks, the local tournament that rugby fans are waiting for, is finally here. The first round of the […]
-
Bloemfonteiners kan lekker saam sokkie wanneer Nicholis Louw sy gewildste liedjies in die stad kom sing. Dié Afrikaanse sanger, wat op Vrydag 25 Julie hier optree, is al twee dekades […]










