Lientjie Mentz
-
ANC-governed municipalities in the Free State are in a dire state, showcasing an alarming level of incompetence, says DA spokesperson on Cogta.
-
Vroue en hul gesinne kan Saterdag deelneem aan die Vroue-pretskietgeleentheid by die Arizone-skietbaan buite Bloemfontein.
-
Eunice se Vitae Cantamus-koor het twee pryse verower op die ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie se finaal wat verlede week in Pretoria plaasgevind het.
-
Die Oorlogsmuseum is deur die ouditeur-generaal geloof vir die skoon oudit wat dié instansie drie jaar agtereenvolgend gekry het.
-
Opposisiepartye het talle vrae oor die Mangaung-metro se verkrygingsbestuursverslag wat Donderdag 31 Julie voor die raad gedien het.
-
Die stadsbestuurder van die Mangaung-metro het ‘n verstommende 100% gekry vir sy sleutelprestasie-beoordeling (KPI) – dit terwyl die metro se verval vir almal sigbaar is. VF Plus-raadslid Henry Denner sê […]
-
Die Vrystaat het die laagste lewensverwagting van enige provinsie in Suid-Afrika. Dit veroorsaak dat die bevolking van die Vrystaat afneem. Suid-Afrika se middeljaar-bevolking word volgens die jongste syfers op 63,1 […]










