Lientjie Mentz
-
Drie flinkpraters van die Hoërskool Sentraal was die wenspan in die streeksfinaal van die Dink-of-Sink-kompetisie in Bloemfontein.
-
Die Hoërskool Sentraal is Maandag gekroon as die wenners van vanjaar se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks waaraan 8 skole van oor die Vrystaat en Noord-Kaap deelgeneem het.
-
As part of Women’s Month the Oliewenhuis Art Museum have a exhibition of vintage handbacks paired with works of art.
-
To Dream Again invites audiences, young and old, to see Shakespeare’s legacy through a sharply relevant, 21st-century lens.
-
Die Laer Meisieskool Oranje se senior koor verskyn op 1 September in ‘n splinternuwe musiekvideo.
-
Human Auto het deur Ford se Internasionale Global Giving-program ‘n skenking gemaak waarmee Engo Gesinsorg kospakkies kan saamstel vir mense in nood.
-
Die enigste vrou wat ‘n internasionale para-atletiek-beampte in Afrika is, is Saterdag op die Suid-Afrikaanse Sport-eerbewyse vereer.
-
The Department of Water and Sanitation, urges parents to discourage children from playing at construction sites filled with water.
-
In ‘n brief vra die burgerregte-organisasie AfriForum dat die nasionale departement van bosbou, visserye en omgewingsake moet ingryp om Mangaung se stortingsterreine op standaard te kry.
-
The NPA summonsed five men to appear in court in connection with the 2022 Jagersfontein disaster when a slit dam broke and flooded the town.










