Lientjie Mentz
-
Die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester het die gevaarsone in Wilcocksweg, Bayswater, besoek waar ‘n voetganger onlangs doodgery is.
-
Mariaan Conry en haar man, Guy, sowel as Bernice (Bibbi) van der Westhuizen sien baie uit na die World Powerlifting Congress (WPC)-kampioenskap.
-
Jared McIntyre is ingesluit in die Suid-Afrikaanse rolstoelrugbyspan wat binnekort in Noorweë aan die Europese liga van dié sport gaan deelneem.
-
Goeie nuus vir skrywers en aspirant-skrywers is dat die Bloemfontein-skrywersvereniging, wat in die verlede gewild was vir sy kompetisie, gaan herleef.
-
Vrystaatse atlete het Saterdag aan die uitdagende laserwedloop-formaat, waarin atlete hardloop en hul skietvaardigheid kombineer, deelgeneem.
-
Die gewilde Carols with the Stars vind vanjaar op 14 November plaas en Refentse is die gaskunstenaar by die geleentheid.
-
Six learners from Bloemfontein will represent local schools at the Eskom Expo International Science Fair on 9 October in Gauteng.
-
Kort ná die wrede moord van ‘n oud-weermaglid Albertus Opperman in sy huis in Pellissier, is nog ‘n man (58) Maandag in Wilgehof met ‘n panga aangeval en beroof.










