Lientjie Mentz
-
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
-
Twee oud-Bloemfonteiners wat nou in Shanghai, China, woon, se pasgebore baba, Mia, moet ‘n stamseloorplanting kry nadat Krabbe-siekte by haar gediagnoseer is.
-
Twee broers ontmoet mekaar die naweek in Mosselbaai vir die Ysterman 70.3 wat hulle ten bate van die Vrystaat-nasorgsentrum aanpak.
-
Six music scholars will compete in November in Bloemfontein for a music scholarship of R100 000.
-
Tydens ‘n hengelkompetisie op 7 en 8 November by die Krugersdriftdam het een hengelaar ‘n reuse-goudvis ingekatrol.
-
Sakelui van Gariepdam is moedeloos omdat hulle maande lank spook sonder water. Dit terwyl die LUR van toerisme in die Vrystaat almal nooi om in die Vrystaat te kuier.
-
Brandweerwaens se sirenes het Woensdag 5 November vir oulaas geloei om hulde te bring aan een van hul grootste ambassadeurs.
-
Vier gewapende rowers het Donderdag 6 November ‘n winkel in Westdene beroof. Die vermeende rowers het met duisende rande se voorraad gevlug.
-
Anri Rautenbach (16) het ‘n byeenkoms haar naam ‘n tweede jaar agtereenvolgens in die rekordboeke geskryf.










