Lientjie Mentz
-
Die polisie is steeds op soek na die vier verdagtes wat op Donderdag 6 November ‘n selfoonwinkel in Westdene beroof het.
-
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
-
Dié week is daar pret en opwinding, heerlike musiek in kwinkslae op die verhoog wanneer Aspoestertjie (Cinderella) en haar vriende amok maak.
-
Feesvieringe vind begin Desember plaas wanneer die St. Paulus Lutherse kerk in Bloemfontein sy 150ste bestaansjaar vier.
-
Patnership between Netcare and Pelonomi and Universitas Hospitals extended for another two years voosting public heathcare in Free State.
-
Danksy die deelname van twee broers aan die Ysterman-kompetisie in Mosselbaai, het ondersteuning van die Vrystaat-nasorgsentrum toegeneem.
-
The Department of Water and Sanitation warned residents next to the Vaal river in lower-lying areas to take percautions in the wake of sluice gates being opened at Vaal Dam.
-
The psychologists Esté Pistorius and Jaco van der Merwe launched the third book in their Mentanimals series.










