Karen Herbert
-
KIMBERLEY. – Die hof in die opspraakwekkende verhoor van George Peters oftewel Barney, vermeende leier van die Hollanders-bende in Kimberley en Kuruman, het Dinsdag gehoor dat sewe van sy “houvroue” […]
-
Regter M.B.S. Masipa het bevind dat die polisie nie redelike stappe geneem het om die skade te verhoed nie, en hul versuim het Raath se grondwetlike regte geskend.
-
Die saak teen die ses beskuldigdes wat ‘n 81-jarige vrou by ‘n versorgings- en aftreeoord in Welkom na bewering mishandel het, is vandag weer in die landdroshof in Welkom aangehoor. […]
-
Polisie maak deurbraak in saak waar ontbinde lyk op plaas buite Kroonstad gevind is .
-
Die Kroonstad-gemeenskap is in diepe rou gedompel ná ‘n noodlottige ongeluk waarin ‘n graad 4-leerling van Kroon Primary School Vrydagmiddag gesterf het. Die tragiese voorval het op Vrydag, 29 Augustus […]
-
The spotlight will shine on the Free State’s top sporting talent this October as the University of the Free State (UFS), in partnership with Novus Media, hosts the prestigious 2024 […]
-
Die polisie in Kroonstad vind jongman in ‘n graf op plaas
-
Women are extraordinary beings who seamlessly navigate multiple roles with remarkable grace and resilience. During Women’s Month, we honour the incredible women who shape our world through their diverse contributions. […]
-
Shocking details emerged in the Welkom Magistrate’s Court during the bail hearing of six women accused of torturing and assaulting a frail 81-year-old resident at the Silver Village – Assisted Living Facility.










