Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
‘Severance’ leads Emmy Award nominations with 27
The dark sci-fi office drama Severance on Tuesday led the contenders for the Emmy Awards, television’s version of the Oscars, with a whopping 27 nominations.
-
Vrystaat Kunstefees vier hierdie week 25 jaar van kuns, kultuur en samesyn in Bloemfontein
Belangstelling in die 25ste Vrystaat Kunstefees, wat môre begin, is so goed dat enkele vertonings reeds voor die begin van die fees, wat van 15 tot 19 Julie duur, uitverkoop […]
-
Pret, vermaak wag op Vrystaat Kunstefees op kleinspan
‘n Groot verskeidenheid pret wag op kinders wat van 15 tot 19 Julie by die Vrystaat Kunstefees kuier. Hans Haas verjaar en daar is talle kunswerksessies vir kinders wat hulle lekker besig gaan hou.
-
Opera se vele gesigte gewys op fees in Bloemfontein
Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk gaan in Opera Tango gestalte gee aan die passievolle arias, avontuurlustige zarzuelas, ritmiese Spaanse klanke en verleidelike tango op die Vrystaat Kunstefees.
-
US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie in Denemarke
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes by die Interkultur Europese […]
-
De Wals van de Liefde – Jannie du Toit vier Nederlandse musiek in Wellington en Bloemfontein
Veertig jaar nadat Jannie du Toit die eerste keer ’n Nederlandse lied op die verhoog van die Staatsteater gesing het, keer hy terug met ’n voortreflike huldeblyk aan die mees […]






