Die Afrikaanse skrywer en oudredaksielid van Volksblad Rudie van Rensburg se ma, Christa, is op 101 jarige ouderdom in Bloemfontein oorlede. Sy was ‘n inwoner van die Gratias-aftreeoord. Hier is sy en Van Rensburg op haar 100ste verjaardag op 17 Februarie verlede jaar. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article