Dansers van die Chantell Hewitt Acadamy of Dance neem van 16 tot 20 Maart deel aan die Dance Talent Modeling Association se Galaxy of the Ocean-kompetisie op die MSC Opera.

Hewitt sê 14 van haar dansers het op die nasionale kampioen-skapsbyeenkoms in September by Carnival City vir die kompetisie gekwalifiseer.
Vier is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat op die skip aan die kompetisie gaan deelneem.
Die kinders is baie opgewonde oor die vooruitsig om die vaart mee te maak en daar in die ope afdelings deel te neem.







You must be logged in to post a comment.