Talle gr.1-leerders het op Woensdag 14 Januarie, meestal met groot glimlagte, in hul skoolklere agter die banke ingeskuif. Die meisies se hare netjies vasgebind en die seuns se skoene blink.
Ouers het die geleentheid om foto’s van hul gr. 1-leerders in hul nuwe skoolklere vir BloemNuus te stuur na inge.strydom@novusmedia.co.za vir publikasie op dié webwerf.


















Sien nog foto’s hier: https://novanews.co.za/bloemnuus/gr-1s-deel-fotos-van-hul-eerste-dag-van-skool/ en https://novanews.co.za/bloemnuus/kyk-gr-1s-van-2026-deel-fotos-van-hul-eerste-skooldag/






You must be logged in to post a comment.