Talle gr.1-leerders het op Woensdag 14 Januarie met hul skoolklere agter die banke ingeskuif.
Oor die algemeen was daar meer opgewonde gesiggies, die meisies se hare netjies vasgebind en die klere blinknuut.
Ouers het die geleentheid om foto’s van hul gr. 1-leerders in hul skoolklere vir BloemNuus te stuur na inge.strydom@novusmedia.co.za vir publikasie op dié webwerf.







































Sien nog foto’s hier: https://novanews.co.za/bloemnuus/gr-1s-deel-fotos-van-hul-eerste-dag-van-skool/





You must be logged in to post a comment.