Op die Vrystaattak van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Fisioterapie (SASP) se geselligheid om die eeufeesvieringe af te sluit, is van links Joannie Wolmarans, Alicia Granzier, Rizelle en Koos Bierman en Zirkia Hattingh.Foto: Lientjie Mentz

Wenners deel vreugde oor 100 j.

Op die Vrystaattak van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Fisioterapie (SASP) se geselligheid om die eeufeesvieringe af te sluit, is van links Joannie Wolmarans, Alicia Granzier, Rizelle en Koos Bierman en Zirkia Hattingh.Foto: Lientjie Mentz

  • Die Vrystaattak van die vereniging het die eeufeesviering afgesluit met ’n aand onder die sterre, wat ’n vertoning in die Naval Hill-planetarium op 15 November ingesluit het.

Gemma Vermeulen van Eunice Primary School het die derde plek verwerf en ’n geskenkpak van die SASP ontvang.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article