Nashua het verlede week R523 722 aan Engo oorhandig wat met die jaarlikse gholfdag ten bate van dié liefdadigheidorganisasie, vanjaar op 9 Mei, ingesamel is. Op die oorhandiging van die skenking is, van links, Rikus Krüger, Jaco Peyper (albei van Nashua) en De Wet Claassens (Engo)Foto: Lientjie Mentz

Slaan ’n kolhou vir liefdadigheid met jaarlikse skenking

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article