Die Vrywilligers van Reik na Herstel het op 14 Oktober ’n borskanker-bewusmakingsoggend in Northridge Mall gehou. Van links is Ilse de Witt, Klazina Hattingh, Constence Mere, Mathilda Henning, Brigetta Louw, Tanya Pike, Esmé Pol, Rene Barnard en Evodia Molomo. Foto: Verskaf

Sit kanker in die kollig

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article