Die eerste lentemaand het in die noorde van Bloemfontein slegs drie buitjies opge­lewer, met altesaam 11 mm reënval. Nou staan die algehele reënval vir die jaar op 667 mm. Die jaargemiddeld is 560 mm.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article