Vrystaters het Vrydag opgestaan met ‘n ysige prentjie op hul voorstoep. Kyk hier na van die foto’s wat lesers met BloemNuusExpress gedeel het.













Danielle Steyn het die ysige water in Brandfort afgeneem.

In Jagersfontein het die ysige weer ook hierdie blomme toegevou. FOTO: Chris Smith












You must be logged in to post a comment.