BloemNews
-
Die 28 kinders van Heidedal wat op Saterdag 27 Julie deur Club X Society bederf is, het die besoek aan Naval Hill en die Mandela-standbeeld sommer baie geniet.
-
’n Kieserbestuurtoestel (VMD) is op Saterdag 27 Julie tydens die registrasie-naweek by die Eersteling-plaasskool buite Bloemfontein gesteel, vermoedelik om onwettige grondbesetters by Mountain View oorkant Lourierpark, asook ander kiesers, vir die ko
-
’n Bloemfonteinse restaurant bekend vir sy liplekker geregte is nou op ’n ander hoek met ’n splinternuwe baadjie aan.
-
Die balle gaan rol wanneer spanne van oor Bloemfontein heen op Vrydag 6 September aan BloemNuus se rolbaldag ten bate van Engo deelneem.
-
Just back from one of the fashion capitals of the world, a Gr. 12 learner of the Eunice High School, Charné Snyman, appeared in a photoshoot captured in the 19th Annual Edition of the magazine Wedding Guide 2025.
-
Inwoners van Bloemfontein loop gereeld deur onder hekmotor-diefstal.
-
Kerke in die suide van Bloemfontein staan weer saam om op Vrydag 2 Augustus saam basaar te hou.
-
Celebrations are culminating with St Michael’s School for Girls commemorating 150 years of history in Bloemfontein.
-
The National Museum in Bloemfontein is hosting its annual Free State Young Artists Awards for 2024 and the competition is open to all school learners from five to 19 years old.
-
Kiesers in wyke 18, 20, 22 en 25 van die Mangaung-metro kan komende naweek op 27 en 28 Julie tussen 08:00 en 17:00 seker maak dat hule inligting reg is vir die plaaslike tussenverkiesing wat op 11 September plaasvind.









