BloemNews
-
’n Man wat beamptes van ’n sekerheidsmaatskappy beroof het terwyl hulle geld in Bloemfontein afgelewer het, is in die landdroshof in die stad tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.
-
Die Ou Presidensie- Historiese Vereniging hou op Woensdag 14 Augustus ’n kranslegging by die graf van D.F. du Toit (1846-1923), beter bekend as Oom Lokomotief. Die lewe en werk van dié taalheld word op Afrikaanse Taaldag herdenk.
-
Maak solank gereed vir ’n daglange fees met heerlike kos en ’n keur van die lekkerste wyn, brandewyn en jenewer – met vermaak deur Steve Hofmeyr by Monte Bello.
-
-
Die spanning gaan hoog loop wanneer die Hoër Meisieskool Oranje, wie se hokkiespan nou bo-aan die Suid-Afrikaanse o.18-hokkie-ranglys is, die naweek die gasheer speel vir die Fairtree Top 12-hokkietoernooi, waar die tophokkieskole van oor die land he
-
The delay by the Free State public health laboratory services in providing patients with their blood results was caused by a cyber attack in June.
-
Blazing a trail of excellence, Lindsay Saker Bloemfontein has expanded to become a state-of-the art home of premier vehicles all under one roof.
-
Die jaarlikse Fairtree-hokkietoernooi wat volgende week by die Hoër Meisieskool Oranje aangebied word, bied aan ouers ’n besonderse voorreg om by krieketlegende Gary Kirsten meer te kom leer oor sport en ouerskap.
-
Drie mans het vandag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn in verband met die moord op ’n man wat ’n kuierplek in Tweedelaan, Westdene, in Julie besoek het.
-
Beautiful vintage clothes have been a love of hers since childhood.










