BloemNews
-
’n Veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds vind op Saterdag 28 September om 08:00 by Bainsvlei-afslaers plaas. Meubels, ’n pragtige ornamentele juk en ander huishoudelike ware sal Saterdag te koop aangebied word.
-
’n Uitspraak in die Vrystaatse Hooggeregshof teen die Mangaung-metro sal in die toekoms hoop gee vir inwoners wat skade ly weens onregmatige of nalatige optrede deur die munisipaliteit.
-
Daar is hopelik lig in die tonnel ná die dood van Naval Hill in Bloemfontein se kameelperdbulle nadat hulle waarskynlik albei in ’n bakleiery dood is.
-
Die lewe van jong Neil Shaw (10), wat op Saterdag 7 September in die Bloemfontein Mediclinic oorlede is, word Vrydag om 13:00 by die Laerskool Willem Postma gevier.
-
Die DA het al vyf tussenverkiesings wat gister in die Vrystaat gehou is, gewen.
-
Four ward councillor positions will be contested in the municipal by-elections held in Bloemfontein in the Mangaung Metro on Wednesday, 11 September.
-
Die balle het op Vrydag 6 September ter wille van vir ’n goeie saak gerol. Altesaam 28 rolbalspanne van ondernemings, skole en klubs oor Bloemfontein heen het deelgeneem aan BloemNuus se rolbaldag wat ten bate van die grootste welsynsorganisasie in d
-
The first ever Wathaball doubles wil be played on 24 September at the Bloemfonatein Bowling Club.
-
The Westdene Neighbourhood Association (WNA) wants to move its focus from cleaning the area to improving security in the area.
-
Dit lyk asof Suid-Afrika uit die El Niño-weerverskynsel beweeg en ’n La Niña-weerpatroon tegemoetgaan, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens in ’n verslag.









