BloemNews
-
Groot opgewondenheid heers oor vanjaar se #Weesdieverskil-fees wat die ATKV-tak Gemeenskapsteater by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein gaan aanbied.
-
With the last round-robin matches of the 2024 Varsity Netball tournament set to take place at the Callie Human Hall in Bloemfontein on Sunday, 22 September and Monday, 23 September, UFS Kovsies are ready to dish up something special in front of their
-
Die sekretaris van die Oranje-Rapportryers en organiseerder van die Jan Lambrecht-kultuurvasvra wat vanaand by die Laerskool Sentraal aangebied word, Prof. Barry Frey, is vanoggend by sy huis oorlede.
-
Engo Vrystaat het sy jaarvergadering verlede maand by Summerwood in Bloemfontein gehou.
-
Vanjaar se keuse van die tema vir die Martie du Plessis-skool se Aand van die Sterre kon nie meer gepas gewees het nie.
-
Dit is nie net die honderde plekke waar pype in die stad lek wat inwoners moedeloos laat nie, maar wanneer die spanne van die Mangaung-metro herstelwerk doen, word reuse-gate oral op sypaadjies gelaat wat nooit weer opgevul word nie.
-
Two local psychologists launched the first book in a series called Mentanimals, aimed at children’s mental wellbeing.
-
For those who want to be active on Heritage Day, here are a few activities that might have gone unnoticed:.
-
The Free State Sport Stars awards for schools was launched on Thursday, 5 September, at the Centenary Hall on the main campus of the University of the Free State (UFS).
-
Even with the disheartening levels of abuse and neglect within our communities, Childline Free State stays committed in providing essential services to women and children.










