BloemNews
-
The Central University of Technology (CUT), Free State, and its Great CUT Choir received top honours at a national choral festival. The choir won first place in the African category, third place in the Western category, and was announced the overall
-
Dit is die moeilikste ding wat hulle nog saam gedoen het, maar dit was elke oomblik werd.
-
Nine dancers from Bloemfontein were included in the Protea team that took part in the International Dance Organisation (IDO) Disco Dance World Championships from 23 to 27 October in Mülheim, Germany.
-
’n Belangrike mylpaal sal Saterdag bereik word wanneer die miljoenste “unieke” deelnemer parkrun in Suid-Afrika voltooi.
-
Die Vrystaat-streek van Solidariteit Helpende Hand het op Vrydag 1 November ’n projek aangepak waar hulle ’n wêreldrekord nagejaag het om die meeste kosblikkies op mekaar te pak.
-
Staan die kans om die eienaar van ’n splinternuwe Renault Kwid Life te word, en bring só jou kant om mense in nood in die Vrystaat te help.
-
‘n Baie suksesvolle Carols with the Stars met die Drakensberg-seunskoor is Vrydag 1 November by die Laerskool Willem Postma aangebied.
-
Tuck shops run by foreigners all over the Mangaung township was closed today after shops like these were raided by community members last night.
-
’n Dokterspraktyk by College Square in Bloemfontein het nie net die afgelope drie jaar ’n goeie bydrae tot Engo se jeugsorgsentrums gelewer nie – die mure vol kunswerke wat oor jare heen ten bate van Engo aangeskaf is, kikker ook pasiënte se dag op.
-
Die Vriende van die 7Damme-bewarea bied ’n voëlfotografie-kompetisie aan waarvoor deelnemers ses voëls wat in dié bewarea in Bloemfontein voorkom, moet afneem.








