BloemNews
-
Ten athletes are making history as the first learners of the St Michael’s School for Girls to compete in the Athletics South Africa Sub-Youth National Championships in Bloemfontein this coming weekend.
-
Not all blind people can read Braille anymore, but for those who are still proficient, a whole world opens with artist Willem Boshoff’s Blind Alphabet installation.
-
Slimkoppe wat uitblink in wiskunde is verlede week vereer vir hul harde werk die afgelope jaar.
-
Die Mangaung-metro gaan vir die volgende paar dae watertoevoer saans van 18:30 tot 05:00 afskakel om toe te sien dat die stad se reservoirs vol loop en die waterstelsel stabiliseer.
-
Byna die hele Mangaung-metro sit vanoggend sonder water en die metro het vanoggend in ’n nuusverklaring gesê die metro se eie watersuiweringsaanleg by Maselspoort asook Vaal Central Water het groot uitdagings.
-
Kom vier vandag saam die vyfde verjaardag van Pick n Pay Reizis Square op die hoek van Waverleyweg en Raymond Mhlabastraat in Bloemfontein.
-
Besoekers met gesiggestremdhede kry in die Nasionale Museum in Bloemfontein ’n besonderse ervaring wanneer hulle talle sintuie kan gebruik om die interessante uitstallings hier te ervaar.
-
The Mzansi National Philharmonic Orchestra wil bring their national Rhythms of Hope tour to Bloemfontein on Sunday, 1 December.
-
Die verspotte apie Georgie is die volgende twee Saterdae op die verhoog om kinders van alle ouderdomme te vermaak.
-
Talle organisasies het op Maandag 25 November by die sitting van die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) in Bloemfontein beswaar gemaak teen Eskom se plan om kragtariewe met 40% te verhoog.









