BloemNews
-
Hawelose mense is vanjaar ook ingesluit in die plan om al die inwoners van Suid-Afrika te tel.
-
Vir een inwoner van Fichardtpark is die instandhouding van ’n park naby sy huis ’n gegewe.
-
Die Mangaung-metro het hom by monde van die algemene bestuurder van kommunikasie, Qondile Khedama, sterk uitgespreek teen betogers wat munisipale amptenare gedreig en een selfs aangeval het.
-
Reëlings word nou kliphard getref om Boemskou ná twee jaar weer aan te bied.
-
-
Inwoners van Bloemfontein is opstandig oor swak munisipale dienslewering wat voortduur en infrastruktuur wat by die dag verder verval.
-
-
’n Werksessie vir lesers en skrywers wat leerlinge met leerhindernisse ten tyde van eksamens bystaan, word op Donderdag 17 Februarie in Bloemfontein aangebied.
-
Eienaars van kunstemarkstalletjies op die Vrystaat Kunstefees kry vanjaar twee geleenthede om in te haal op hul verlore inkomste van die afgelope Covid-19-jare.
-







