BloemNews Avatar

BloemNews


  • Met al die handelsmerke van die Smith Auto Group (SAG) nou op een perseel, is dié handelsagtentskap Vrydag (04/03) geopen.

    by

    on

    Groep bied alles op een plek
  • Awards have been presented to archers who excelled at events of the Free State Archery Federation (FSAF).

    by

    on

    FS archers get pat on the back
  • Sowat 47 ondernemings in Westdene is reeds lid van die Westdene-woonbuurtvereniging, wat ingryp om dié sake-kern en woonbuurt netjies en veilig te hou.

    by

    on

    Westdene maak plan
  • Om 45 jaar se ondervinding in een boek op te som was geen maklike taak nie.

    by

    on

    Boek gee blik op ryke wedervaringe
  • Die CVO-skool Dankbaar het op Woensdag 23 Februarie sy 30ste bestaansjaar op ’n luister- en kleurryke wyse gevier.

    by

    on

    Skool dankbaar vir 30 jaar
  • Die Kotzé-kunsgalery, wat al 17 jaar in die stad bestaan, het verlede week ’n eie rekordprys met die verkoop van ’n Pierneef-skildery behaal. Die skildery is vir R1,2 miljoen aan ’n inwoner van die stad verkoop.

    by

    on

    Galery behaal rekord
  • In die jaarlikse Skolebrugbou- en Aqualibrium-kompetisie het leerlinge behoorlik kopgekrap oor hoe om die perfekte ontwerpe in beperkte tyd te bou.

    by

    on

  • Meer as 40% van die NG gemeente Aandbloem by die Westerbloem-aftreeoord kan weens die Covid-19-pandemie glad nie meer van dié kerk se woordbediening deel wees nie.

    by

    on

  • Naval Hill se historiese Wit Perd het op Erfenisdag (24/09) ’n broodnodige opknapsessie ontvang.

    by

    on

  • Ná twee jaar van streng inperkings, is dit weer tyd vir Bloemfonteiners om dinge te geniet. Die Vrystaat Cheetahs, Vrystaa-krieketunie en Bloemskou het begin met Get Bloem Moving om mense aan te moedig om van die plaaslike geleenthede by te woon.

    by

    on

    Doen weer dinge saam in Bloem

Gift this article