BloemNews Avatar

BloemNews


  • Duisende liters vars water het Paasnaweek in die Renosterspruit beland nadat ’n pyp in Dreyerweg, Roodewal, gebars het en selfs ná herstelwerk gelek het.

    by

    on

    Vermorsing wek ál meer kommer
  • Leerlinge aan die Hoërskool Fichardtpark het in twee atletiekbyeenkomste ’n ryke medalje-oes gelewer.

    by

    on

    Atlete toon staal op baan en veld
  • Die fase 4-beurtkrag wat Dinsdag (19/04) ingestel is, kan moontlik nog tot Vrydag duur.

    by

    on

    ‘Regering luister nie na Eskom’
  • Slaags in halfeind

    by

    on

    Slaags in halfeind
  • Die grootste groep leerlinge wat nog aan die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein matrikuleer het, het op Saterdag 9 April reünie gehou.

    by

    on

    Oud-Tralies trek weer saam
  • Ten minste een keer ’n maand brand ’n grasdaklapa in Bloemfontein.

    by

    on

    Span vurig oor veiligheid
  • Beurtkrag veroorsaak nie net ’n deurmekaarspul by huise, verkeersligte en ondernemings nie, dit beïnvloed ook konserte.

    by

    on

    Magiese melodieë meesleurend onder sterrehemel
  • Vyf beeste langs die N1-snelweg het talle lede van AfriForum ure lank besig gehou.

    by

    on

    Beeste maak amok
  • Possies se reuse-strik help met bewusmaking

    by

    on

    Possies se reuse-strik help met bewusmaking
  • Watervlakke langs die Modderrivier naby Maselspoort het Maandag (11/04) tot 3 m gestyg. Teen Dinsdag het die hoë vlakke egter gesak.

    by

    on

    Geriewe oorstroom weer

Gift this article