BloemNews
-
-
Inwoners van die Reënboog-sentrum vir bejaardes in Heidedal is op 6 Julie op veelkleurige serpe trakteer as deel van die beweging 67 Komberse vir Nelson Mandeladag se Secret Scarf Shhh-projek (SSS).
-
’n Gr. 11-leerling aan die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Suid-Afrikaanse o.19-vrouekrieketgroep gekies.
-
’n Groot verskil is aan die historiese Ou Presidensie in Pres. Brandstraat se erg verwaarloosde tuin gemaak in ’n poging om dit eersdaags weer soos ’n lushof te laat lyk.
-
Die hoofrioolpypleiding van Gardeniapark en Wilgehof wat strek verby Walter Sisuluweg in Willows met die kruising by Victoriaweg, skep nou al die afgelope vyf jaar gereeld probleme.
-
So stil-stil het die The Good News Club in Langenhovenpark die afgelope jaar wondere verrig om dié woonbuurt netjies te maak.
-
Ses skermers van die Vrystaatse Amateur-skermklub (Vask) het op 25 en 26 Junie aan die Suid-Afrikaanse junior kampioenskapsbyeenkoms in Polokwane deelgeneem. Twee skermers het goed gevaar en verskeie medaljes ontvang.
-
Die digter Sheila Cussons sou op 9 Augustus vanjaar ’n 100 jaar oud word – ’n digter waaroor Joan Hambidge skryf: “Eenmaal in ’n digkuns eenmaal, was daar ’n Sheila Cussons.”.
-
Daar was reeds vroeg op die eerste dag van die Vrystaat-Kunstefees ’n heerlike stemming by die Minimark op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat.
-
Bestuurders en eienaars van gastehuise in Roodewal is woedend nadat hul gaste gister en vandag sonder water oor die weg moes kom.










