BloemNews
-
-
-
Met die winterdroogte wat die gras in en om die stad vaalgeel en droog laat, is die gevaar van veldbrande nou besonder hoog. Gereelde veldbrande kom nou oral voor.
-
Lede van die FAK het Donderdag (14/07) ’n vergadering saam met ander belanghebbendes by die Ou Presidensie in President Brandstraat bygewoon om te sien hoe hulle betrokke kan raak by die toekoms van dié museum en sy versameling.
-
After three months there is still no signs that the national intervention team is making progress with service delivery in the Mangaung Metro.
-
Bloem Water is warning the public againts fraudsters that use this entity’s name to scam job seekers into paying R3 000.
-
’n Buitelandse burger is Woensdag (13/07) in hegtenis geneem nadat die polisie inligting gekry het oor ’n pakhuis Bloemfontein waar vermoedelik gesteelde goedere ter waarde van R80?miljoen geberg word.
-
Benewens die kere waarop AfriForum se hommeltuig ingespan word om verkenningswerk te doen, word dit ook gebruik om bystand te verleen tydens die soektog na misdadigers en in noodsituasies.
-
Die liefdadigheidsorganisasie Chefs with Compassion moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n nasionale projek om 67?000 liter sop te maak om op Mandeladag (18/07) uit te deel.
-
Soos elke jaar tydens Julie, wanneer Nelson Mandeladag op 18 Julie gevier word, moet almal meer omgee vir die minderbevoorregtes.








