BloemNews
-
Fast, fun and energetic sevens rugby was expected when the third Frogfoot Sevens Tournament took place at the Sentraal High School on Saturday (03/09).
-
Engo het op 19 Augustus sy 120ste bestaansjaar met helderkleurehelderkleurige ballonne en heelwat vrolikheid gevier toe die jaarvergadering op die Summerwood-landgoed aangebied is.
-
’n Rekeningkunde-olimpiade wat vanjaar ’n tweede keer aangebied is, het uitgekring om leerlinge van die Vrystaat én die Noord-Kaap in te sluit.
-
Die o.13A-span van die Laer Meisieskool Oranje (OMS) was tweede in die eindronde van die Pietie Coetzee-hokkietoernooi, wat op 12 en 13 Augustus by dié skool aangebied is.
-
’n Bekende in Bloemfontein het hom sowat ’n jaar gelede by die span van Jenwil BlouSter aangesluit.
-
Inwoners van dele van Heuwelsig en Groenvlei in Bloemfontein het teen Dinsdagmiddag reeds byna ’n week nie water in hul krane gehad nie.
-
There is a lot going on behind the scenes to involve the community in efforts of re-establishing a zoo for Bloemfontein.
-
Een van die uitstallers by Saterdag (03/09) se Franse Mark, is Nerine Steenkamp, wat uitsonderlike pophuise en pophuismeubels maak.
-
Ná die lang, koue winter kom al die vrolikheid rondom lente?.?.?. maar gepaard daarmee kom ook ’n groot genies. Kenners gee raad.
-
Internasionale bewustheid oor aasvoëls word Saterdag (03/09) wêreldwyd geskep.










