BloemNews
-
’n Kleuter (2) is vanoggend ongeveer 08:15 op die toneel dood toe hy en sy ma die treinspoor in Paperstraat in Heidedal gekruis het en voor ’n aankomende trein beland het.
-
Life-changing operations are taking place as part of the biannual Smile Week at the Universitas Academic Hospital in Bloemfontein this week.
-
Suid-Afrikaners is darem maar baie lief vir ’n bederf-ontbyt van spek en eiers. Spek is egter meer as net ’n lekkerte op die bord – dit word ook bestempel as goeie breinkos.
-
Spek is meer as net ’n lekkerte op die bord – dit word ook bestempel as goeie breinkos.
-
-
-
Van die stad se mooiste clivias gaan van Vrydag 16 September tot Sondag 18 September in die Fleurdal Mall te sien wees wanneer die eerste cliviaskou in twee jaar daar aangebied word.
-
-
The young Alistair Maycock (8) was the only motocross competitor from Bloemfontein included in the South African youth team that took part in the African Motocross Tournament in Entebbe, Uganda, on 20 and 21 August.
-
Donderdagmiddag. Etenstyd. Bloemfontein. Suburbia. Ek stop voor die hek van die huis om die kind wat by die skool opgelaai is af te laai.







