BloemNews
-
The Free State Petroleum Distributors (FPD), a Astron Energy-branded marketer in the Free State, held its Corporate Social Investment Initiative on Wednesday, 12 February, at the Marallaneng Secondary School in Ficksburg.
-
Vriende, familie en lede van die gemeenskap het klein Tennique Joubert (6) gister ingewag by die ongelukstoneel op die N8 waar drie leerlinge van die Laerskool Dr. C.F. Visser op Vrydag 24 Januarie oorlede is.
-
Reën hoër op in die Caledonrivier het weer ’n invloed op die Mangaung-metro se vermoë om water te voorsien.
-
Die kanse was gister baie goed dat klein Tennique Joubert (6) uit die Pelonomi-hospitaal ontslaan sou word.
-
Patients are frustrated and there is great concern about lives put at risk due to urgent operations not being done at the Universitas Academic Hospital.
-
The first South African Ultimate Frisbee Inter-Regional Tournament (IRT) for U24 players was held on Sunday, 9 February, at the St Michael’s School for Girls in Bloemfontein.
-
The St Andrew’s School will be hosting its Invitational Squash Festival from Friday, 7 February, until Sunday.
-
Die lewensviering van die sakereus en entrepreneur Jacques Strydom (54) vind Sondag by Be Human op Middelwater plaas.
-
Twee Bloemfonteiners het goed gevaar op die J60 Cepha ITF-tennistoernooi wat van 3 Februarie tot Vrydag by die Meisieskool Oranje plaasgevind het.
-
Die man wat op Sondag 9 Februarie ’n video van polisielede in die Bainsvlei-polisiekantoor geneem het nadat hulle hom na bewering nie wou help deur ’n verklaring by hom af te neem nie, het met die polisie kontak gemaak.








