BloemNews
-
’n Bloemfonteinse oupa straal van trots oor sy eiesoortige pampoene nadat hy die saad uit Duitsland in sy groentetonnel geplant en sien opskiet het.
-
Inwoners van wyke 20, 21, 22, 44 en 48 (noordelike en westelike voorstede van Bloemfontein) word genooi na die Mangaung-metro se vergadering oor die stad se geïntegreerde ontwikkelingsplan (IDP), Maandag (20/02) om 17:30 in die saal van die Hoërskool
-
Saint Andrew’s two teams were unbeaten during the St Andrew’ School Squash Festival that was held from Friday (10/02) to Sunday at courts all over Bloemfontein.
-
Die ouditeur-generaal het vir die Mangaung-metro vir die finansiële jaar van 2021’-22 selfs ’n nóg slegter uitslag gegee as die vorige jaar.
-
Valentynsdag is vanoggend op ’n heel ander manier gevier toe die Hoërskool Sentraal se personeel slaggate rondom die skool reggemaak het.
-
We’ve all heard about the five love languages of people, but what about our pets? Turns out, they’re not all that different.
-
Laat my nooit die grond verlaat nie. Vriende en kennisse het saam met Gerhard en Marie Lombard afskeid geneem van hul dogter, Marie-Louise Nel op die De Oude Kraal-Landgoed by Bloemfontein
-
-
Plaasgemeenskappe langs die Modderrivier, Mockesdam en Maselspoortdam word gewaarsku om hul besittings langs die stygende water te verwyder.
-
’n Bekende in Voortrekkerkringe, oom Josias Swanepoel, (88) is vanoggend in die Life Rosepark-hospitaal oorlede.










