BloemNews
-
Toe ek onlangs alleen die langpad vat na Stilbaai, besef ek opnuut waarom ek dit altyd so geniet – die oënskynlike niks op en langs die pad kry dit reg om my hart vol te pak met herinneringe wat inderdaad van ver af kom. Skuins voor Edenburg begin, s
-
’n Jaar waarin hulle met “hart” uitreik na en omgee vir kinders en bejaardes, is wat Solidariteit Helpende Hand se Vroue-in-aksie-tak (Via) in Bloemfontein nastreef.
-
Die liefdadigheidsorganisasie Food4Kidz in Bloemfontein het ’n skenking van R5 000 van Media24 se #1000ActsofKindness-projek ontvang.
-
Die doel van ’n uitstalling oor die gruweldade teenoor vroue in die Suid-Afrikaanse Oorlog (ook bekend as die Anglo-Boereoorlog) van 1899 tot 1902 is om ’n gesprek aan die gang te sit oor die nuwe oorlog waarin vroue gewikkel is, dié van gesins- en g
-
-
Die nuutgevormde Defleursig-woonbuurtvereniging wat die woonbuurte Uitsig, Fleurdal en Genl. de Wet insluit, is uit die oorspronklike vereniging in Uitsig ontwikkel.
-
’n Nasionale rekord van 480 mense wat aan een grasrolbaltoernooi deelneem, word beoog met die Ewie Cronje-rolbaluitdaging wat op 1 April om 10:00 by die Vrystaat-krieketstadion ’n eerste keer gehou word.
-
Vyf rekords is verbeter op die Hoërskool Sentraal se Top 20-atletiekbyeenkoms wat Vrydag (17/02) in die Mangaung-atletiekstadion aangebied is.
-
Pluimbalspeler Robert Summers (20), ’n tweedejaarregstudent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het die naweek saam met sy spanmaat die Afrika-titel in die dubbelspel verower.
-
The newly appointed Vice-Chancellor and Principal for the Central University of Technology, Free State (CUT), Prof Pamela Dube, was officially inaugurated into office on Friday (17/02).










