BloemNews
-
-
Met vullisverwydering wat die afgelope tyd weer erg sporadies geword het, het AfriForum Dinsdag 4 Maart ’n regsbrief aan die Mangaung-metro oorhandig om die metro te dwing om 700 inwoners van die metro se diensgeld vir vullisverwydering op te skort.
-
Every week, we read BloemNews – maybe with some morning coffee and rusks, at the kitchen table, or during a lunch break. But have you ever thought about how much this trusted source of local news and information shapes our daily lives?.
-
Pragtig gerestoureerde Vespa’s gaan te sien wees op Saterdag 8 Maart se Franse Herfsmark by Villa Avianto.
-
Ten people died and more than 31 were injured in a collision between a bus and a heavy motor vehicle on the N6 just outside of Reddersburg early today.
-
In ’n fees van drieë en hardlooprugby het die verdedigende kampioene die Universiteit van die Vrystaat se Shimlas die span van die Universiteit van Johannesburg (UJ) net-net geklop met 49-45.
-
A surgery was performed on a young giraffe initially given little chance of survival after a severe leg injury.
-
Danksy skenkings is daar al vordering gemaak met die reuse-onderneming wat die Vriende van Westdenepark-bewarea aangepak het om die park waar Westdene aan Dan Pienaar grens te omhein.
-
Vier verdagtes tussen die ouderdomme van 20 en 40 is by twee huise in Bayswater in Bloemfontein deur lede van die Valke se Ernstige Misdaadondersoekeenheid in hegtenis geneem nadat ondersoek ingestel is oor bewerings van menslike handel.
-
The enthusiasm for the Mimosa Mall Marathon was so great, that capacity was reached and no more online or in-person entries can be made.










