BloemNews
-
Daar is heelwat om na uit te sien wanneer die Vrystaat Kunstefees dié wintervakansie aangebied word.
-
Hoewel daar planne is om die noordelike stortingsterrein van Bloemfontein te verskuif, moet korttermynplanne beraam word om die impak wat rook en gasse van die stortingsterrein op inwoners het, te beperk.
-
Kleurryke handgemaakte komberse het verlede week bygedra dat talle mense oor Bloemfontein en die Vrystaat heen dié koue winter ’n bietjie warmer gaan wees.
-
-
-
Dit is al jare lank Bloemfonteiner Elmarie Viljoen-Massyn se droom om ’n roman te skryf.
-
Ek onthou nog die skerp reuk van die groen stawe seep en die rokerige reuk van die tweedehandse boeke.
-
-
Die pikkewyntjie van die animasieprent Happy Feet het Engo geïnspireer om vanjaar die tweede keer splinternuwe skoene vir 800 kinders van jeugsorgsentrums in die Vrystaat in te samel.
-
Die huis in Universitas wat ’n tuiste bied vir kinders wat vir kanker behandeling ontvang, spog met ’n nuut ingerigte kombuis danksy die vrygewigheid van ’n plaaslike onderneming.









