BloemNews
-
Dit is weer tyd vir die Suid-Afrikaanse Federasie van Veteraan-trekker-en-enjinklubs (SAVTEK) se enjinrestourasie-uitdaging vir jong enjin-restoureerders, in samewerking met Engen.
-
Daar was aarbeie en room, Pimms en lang rompe soos by die Wimbledon-tennistoernooie van ouds toe die eerste Bloembledon Saterdag (08/07) aangebied is.
-
Een van talle projekte wat Grey-kollege (primêr) vanjaar aangepak het, is om wintersnagklere te skenk vir die kinders van Ons Kinder-en-jeugsorgsentrum.
-
Talle Vrystaatse Bokkieweek-spanne het uitgeblink in vanjaar se toernooi, wat van 3 tot 7 Julie in Kroonstad aangebied is.
-
Drie Vrystaatse atlete het goud verwerf in die Suid-Afrikaanse laserwedloop-kampioenskap wat op 23 Junie in Mankele-park net buite Mbombela aangebied is.
-
Lede van die Dednam-familie van Bloemfontein het vandeesweek geskiedenis op die pluimbalbaan in Alberton gemaak, waar ’n drietal Dednams die Vrystaat se span tydens die nasionale o.13-pluimbaltoernooi verteenwoordig.
-
Is daar vreugde te vind in wasgoed? Dit is ’n sleurtaak met dieselfde hoofkenmerk as enige huishou-werkie: Dit kry eenvoudig nooit einde nie. Want het jy ’n dag lank geleef, het jy klere gedra en moet dié gewas en versorg en weggebêre word. Of ten mi
-
Die eerste eisteddfod vir mense met gestremdhede in Bloemfontein vind in Augustus plaas.
-
Die aanstelling van ’n operasionele hoof lui ’n nuwe tydperk vir Torings van Hoop in.
-
Dit was onlangs die eerste keer dat twee streekverenigings binne die Nasionale Sierduifvereniging saamgewerk het om ’n nasionale skou in ’n ander streek aan te bied.









