BloemNews
-
Nelson Mandela Day was celebrated throughout Bloemfontein on Tuesday (18/07), with people each making their own small contribution to ensure the city becomes a happier and cleaner place.
-
The bodies of a husband (47) and his wife (38) have been discovered by their 17-year-old daughter in a house in Hegar Crescent, Hospitaalpark, Bloemfontein.
-
Sowat 105 000 mense het vanjaar die feesterrein van die Vrystaat Kunstefees besoek en al die aanbiedinge op die program geniet.
-
Die gehalte van die inskrywings vir vanjaar se Vrystaat-been van die enjin-restourasiekompetisie vir jong restoureerders was so hoog dat almal deurgedring het na die nasionale eindronde in Oktober.
-
Caden Kakora, ’n student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), bou ’n goeie naam as ’n pluimbalspeler wat veral in groot wedstryde, onder druk, sy beste spel kan lewer.
-
Sharing stories is as natural to human beings as eating and sleeping. Making time to tell children stories can be fun and satisfying. According to Gogo, the national reading for enjoyment campaign Nal’ibali’s reading granny, storytelling has these be
-
Ná 15 jaar in die radiobedryf pak Nicole Viljoen nou ’n splinternuwe avontuur aan.
-
Die meer as 80 foto’s wat lesers vanjaar ingeskryf het vir die Vriende van Franklin se jaarlikse fotokompetisie het meer as net mooi prentjies van natuurskoon in Bloemfontein opgelewer.
-
-
A dream of 20 years will be realised at the St Andrew’s School Bloemfontein when the school not only gets its own astro hockey field, but also becomes the first to house a wet and dry astro turf in Africa.










