BloemNews
-
Vier lede van die White Tigers Koreaanse krygskunsateljee het toppryse ontvang op ’n kam-pioenskapbyeenkoms wat op Saterdag 22 Julie aangebied is.
-
Bloemfonteinse moderne vyfkamp-atleet Gail Potgieter het op die Switserse Internasionale Ope op 7 en 8 Julie 12de geëindig in die senior vroue-afdeling (22 tot 39 jaar).
-
Die sluitingsdatum van die 42ste Matrikulant van die jaar-kompetisie is na Vrydag (11/08) uitgestel.
-
’n Veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds word vir die vakansiedag op Maandag 25 September beplan.
-
Die trane het gevloei ná die taai kragmeting tussen Grey-kollege (sekondêr) en die Hoër Landbouskool Oakdale by Riversdal wat Saterdag (05/08) in Bloemfontein beslis is.
-
Een van die woonbuurt Universitas se grootste knelpunte is gepak toe die Mangaung-metro se wetstoepassingsbeamptes Maandag (07/08) onwettige stalletjies in Paul Krugerlaan afgebreek het.
-
As part of Phatsoane Henney Attorneys’ commitment to arts in the Free State, three art workshops will be offered to emerging artists in the province.
-
South Africa’s water challenges and dilapidated infrastructure could mean that cholera is here to stay.
-
Kovsie athlete Wernich van Rensburg and his team South African teammates secured a medal for South Africa at the FISU World University Games in Chengdu, China, on Sunday (06/08). Van Rensburg was part of the men’s 4 x 400m relay team that came third.
-
It is that time of year again, when achievers are celebrated for their accomplishments in the annual Free State Sport Stars Awards, hosted by Central24 and the University of the Free State (UFS).









