BloemNews
-
Die Afrikaanse Bybel word die laaste naweek van Augustus 90 jaar oud, en ’n groot viering word in Bloemfontein beplan waarheen almal genooi is.
-
Bloemfonteiners kon Saterdag (12/08) deel hê aan Heidedal se 250ste parkrun wat weekliks in die Clive Solomon-stadion aangebied word.
-
Two pitbulls were removed from a house in Thaba Nchu after one was violently attacked by her owner when she stole a piece of meat from a braai.
-
A private portfolio worth R700 million in properties in Bloemfontein, will come under the hamer on 14 September.
-
’n Oud-leerling van Grey-kollege (sekondêr), Naledi Mohapi, is op 25 en 26 Augustus ’n gaskunstenaar op Grey-kollege se 18de Musiekfees wat in die Sand du Plessis-teater plaasvind.
-
Wit paaltjies met die woorde Gevaar/Danger is al waarskuwingstekens om die publiek in te lig oor die gevaar van die Witherowdam-gruisgroef in Heidedal.
-
A private portfolio worth R700 million in properties in Bloemfontein, will come under the hamer on 31 August.
-
The first hockey team of Eunice now ranks number 1 in South Africa dethroning the team of Hoër Meisieskool Oranje after 10 years by taking a super win in the Fairtree Super 12 Tournament this weekend.
-
’n Tweede Plaasjapie is op pad, en in dié kykNET-werklikheidsreeks is daar R1 miljoen-prysgeld op die spel.
-
Die hokkiespelers van Eunice High School het Dinsdag (08/08) in die Bloemfontein-stadsliga koning gekraai en in die o.14-, o.16- en eerstespan-afdeling gewen. Al drie die wedstryde was teen die spanne van die Hoër Meisieskool Oranje.









