BloemNews
-
Belastingbetalers van die Mangaung-metro voer al lank ’n stryd teen swak dienslewering en talle inwoners het al na ander oplossings gesoek om byvoorbeeld vullis gereeld te laat verwyder.
-
Vriende en familie is verslae oor die moord op Frikkie van Niekerk, wat op pad van sy werkplek deur ’n aanvaller doodgesteek is.
-
Rooftogte by huise wat met 33% tot 167 gevalle van April tot Junie toegeneem het, is een van die kommerwekkende statistieke wat die minister van die polisie, Bheki Cele, Vrydag (18/08) bekend gemaak het.
-
It is that time of year again, when achievers are celebrated for their accomplishments in the annual Free State Sport Stars Awards, hosted by Central24 and the University of the Free State (UFS).
-
Die gasspreker op vanjaar se glansryke Vrystaatse Sportster van die Jaar-eerbewysgeselligheid, is die afrigter van die Banyana Banyana, Desiree Ellis.
-
Die sewentigste bestaansjaar van die Bloemfontein Alliance Française is Saterdag 12 Augustus met ’n geselligheid vir lede en studente by Memories4ever gevier.
-
Ná twee suksesvolle rolprente wat gemaak is van verwerkings van Bloemfonteinse skrywer Jaco Jacobs se boeke, verskyn daar binnekort ’n vollengte-rolprent waarvan hy self die draaiboek geskryf het.
-
In celebration of Women’s month the different departments of the National Museum in Bloemfontein collaborated to curate exhibitions that are on show across three museum venues – the Freshford House Museum, the National Museum and Oliewenhuis Art Muse
-
Kom geniet ’n dag van braaivleis, rugby en lekker Suid-Afrikaanse musiek op Be Human se Castle Lager Braaidag.
-
A Bloemfontein urologist performed the first Holmium laser enucleation of the prostate (HoLEP) procedure at the Life Rosepark Hospital in Bloemfontein.










