BloemNews
-
Ses onderwysers van die Motheo-distrik is Vrydag (18/08) deur die departement van onderwys in die Vrystaat met pryse vereer.
-
Bloemfontein’s Mika-Leigh Strydom won the U15 individual race at the Union Internationale de Pentathlon Moderne (UIPM) Pentathlon and Laser Run World Championships in Bath, England, on Saturday (19/08).
-
’n Verhoordatum is Dinsdag (22/08) in die streekhof in Bloemfontein bepaal vir een van die mans wat teregstaan ná die aanranding van twee broers op Kersdag verlede jaar by Maselspoort.
-
Roo, die dierebeskermingsorganisasie New Beginnings se “kangaroo-hond”, het Donderdag (17/08) gaan inloer by die Willows-kleuterskool in Hospitaalpark.
-
Die naweek se afskeid lê steeds vlak in my hart en my stap.
-
-
’n Groot Vrystaatspan is gekies om op 16 September aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskapsbyeenkoms in Gqeberha deel te neem.
-
’n Advokaat en deeltydse boer van die Vrystaat het Saterdag (19/08) self skouer aan die wiel gesit en met die hulp van drie helpers Peetstraat langs die landdroshof in Bloemfontein netjies gemaak.
-
The team of the St Andrew’s School Bloemfontein represented the Free State in the South African Top Schools Squash Tournament held in Pietermaritzburg from 10 to 12 August.
-
Bloemfontein’s Mika-Leigh Strydom won the U15 individual race at the Union Internationale de Pentathlon Moderne (UIPM) Pentathlon and Laser Run World Championships in Bath, England, on Saturday (19/08).










