BloemNews Avatar

BloemNews


  • ’n Wyse man het eendag gesê: “Moenie verbaas wees, as jy heeltyd krokodileiers uitbroei, dat die einste krokodille jou aanval en opvreet wanneer hulle groot is nie.”.

    by

    on

  • ’n Nuwe boek, waarvan Bloemfonteiner dr. Jaco Deacon die mede-skrywer is, gaan skoolbeheerliggame help met praktiese wenke.

    by

    on

    Boek steun
  • A boccia athlete from Bloemfontein who is now studying at the Central University of Technology (CUT), Free State, in Welkom, won gold in the first-ever Northern Cape Boccia Inter­provincial Tournament that took place over the weekend of 2 September.

    by

    on

    Quick strategy a benefit to those practising boccia
  • Central24 boasts the best salesperson in telesales for community news in the Media24’s Customer Service Excellence Awards, that was announced in Cape Town on 6 September.

    by

    on

    Appreciation shown for team player
  • Be Human se Braaidag op Saterdag 23 September gaan ’n fees van goeie musiek, heerlike braaivleis en kuier saam met vriende wees.

    by

    on

    Braaifees wink
  • Bloemnuus het onlangs ’n pak kinderboeke van Nal’ibali ontvang wat aan twee kleuterskole in Bloemfontein geskenk is.

    by

    on

  • ’n Voormalige boedelklerk wat miljoene uit bestorwe boedels by twee van die bekendste prokureursfirmas in Bloemfontein gesteel het, is Vrydag tot effektief agt jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuld op meer as 1 300 aanklagte beken het.

    by

    on

    Skuld beken, straf lê voor
  • Leerlinge wat uitblink in wiskunde het Saterdag 9 September aan die Suid-Afrikaanse wiskunde-spankompetisie in Bloemfontein deelgeneem.

    by

    on

  • Vier leerlinge van Bloemfontein se kunswerke vorm deel van Santam se kinderkuns-kalender van 2024 waarin 13 kunswerke van leerlinge van oor die land heen pryk.

    by

    on

  • ’n Centlec-oproepsentrum wat werksgeleenthede vir 18 inwoners van die Jean Webber-huis vir mense met gestremdhede gaan skep, word binnekort in Parkweg ingerig.

    by

    on


Gift this article