BloemNews
-
-
’n Jong ma se verhaal van pyn en die innerlike genesing wat sy uiteindelik ervaar het, word vroeg volgende jaar in ’n Engelse weergawe van ’n boek oor haar bekendgestel.
-
Residents of Bloemfontein can enjoy a belated Heritage Day celebration at the Naval Hill Planetarium on Monday’s public holiday by noting the astronomical history made in their city.
-
Die tydperk waarop die DA die eerste keer ’n speaker in die Mangaung-metro gehad het, het vandag in ’n chaotiese raadsvergadering tot ’n einde gekom.
-
-
The police in Bloemfontein had a breakthrough after a sharp rise in the theft of high-end, expensive vehicles in Bloemfontein.
-
Die Bloemfonteinse skrywer Jaco Jacobs het nog ’n veertjie in die hoed gekry met die aankondiging van die ATKV-Kinderboektoekennings wat pas bekend gemaak is.
-
Boodskappe van lekkasies en rioolwater wat in Bloemfontein se strate af vloei, stroom in na raadslede terwyl inwoners kla dat hulle nie hulp van die Mangaung-metro kry nie.
-
Ouers aangenaam verras toe hulle hoor hulle wen kompetisie ter waarder van R25 000 die dag voordat hulle baba sy opwagting maak.
-
They will not sit under the shade of these trees while they are at school, but a tree is planted for future generations.











