BloemNews
-
Skrywers wie se boeke deur die uitgewer Naledi uitgegee is, het onlangs saamgekuier. Jannes Erasmus, bemarker van Naledi, sê dié blye weersiens op 16 Julie was ‘n onbeplande geleentheid. “Ons […]
-
Met die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal, word ‘n spesiale musiekfees in die gees van hierdie mylpaal in Bloemfontein beplan. Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en […]
-
Die gewilde Afrikaanse musikant Anton Goosen is die hoofkunstenaar op die Laerskool Willem Postma se musiekfees. Die skool vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar met ‘n baie besonderse fees: 80 Jaar […]
-
Die Suid-Vrystaat-o.16-meisies-hokkiespan het aan die interprovinsiale toernooi deelgeneem en tot in die laaste wedstryd uitstekend gevaar. Die toernooi, wat by die St Anne-meisieskool in Hilton, Durban, aangebied is, het in […]
-
Two young talents from Bloemfontein, Amber Riddle and Liané Schmidt, are making waves in the international modeling and performance scene. Both girls, trained by V-Models South Africa, have earned invitations […]
-
Die span van Rosestad het op 6 Junie 427 komberse aan Engo-gesinsorg in Bloemfontein oorhandig.
-
‘n Nuwe operasionele bestuurder vir Vrystaat Gholf is op 1 Julie aangestel. Richard Maree sê sy passie is om meer spelers aan provinsiale toernooie te laat deelneem. Sy pad met […]
-
‘n Groot verskeidenheid pret wag op kinders wat van 15 tot 19 Julie by die Vrystaat Kunstefees kuier. Hans Haas verjaar en daar is talle kunswerksessies vir kinders wat hulle lekker besig gaan hou.
-
A pair of barn owls have been nesting in the library’s roof space – raising chicks, hunting on campus grounds, and becoming an unexpected symbol of ecological balance and cross-departmental collaboration.











