BloemNews
-
’n Leerlinge aan die Hoërskool Jim Fouché het verlede week goud op die Internasionale Eskom-ekspo in Boksburg gewen.
-
Die afdeling vir mense met Alzheimer se siekte by die Fichardtpark-aftreeoord spog nou met ’n vergrote, baie gerieflike eetsaal, wat ook vir ontspanningsaktiwiteite gebruik kan word.
-
The police in Navalsig are looking for suspects in a double murder case that took place over the weekend in Ryk Tulbach Street, Noordhoek.
-
Die Gouws-familie van Klerksdorp het skoonskip gemaak in die senior afdelings van vanjaar se Engen Enjin-restourasie-uitdaging wat Vrydag op die Bloem-Familietrekkerfees in Kwaggafontein aangebied is.
-
Bloemfonteinse paralimpiese ster Louzanne Coetzee het die naweek die beste prys van haar lewe gekry.
-
Die voormalige hoofregter het Saterdag op die Time2RiseSA-byeenkoms gesê hy is oortuig God het hom geroep om as president van SA te dien.
-
Die senior span van die Hoër Meisieskool Oranje het as naaswenners uit die stryd getree in AfriForum se Dink-of-sink- onvoorbereide debatskompetisie vir hoërskoolleerlinge wat Saterdag beslis is.
-
Inwoners van wyk 47 in die Mangaung-metro kan môre en Sondag registreer vir die tussenverkiesing wat op 29 November daar plaasvind.
-
The past few weeks without diesel to attend to service delivery puts the Mangaung Metro even further into dire straits with rivers of sewerage flooding parks, yards, and streets.
-
The top sport stars with disabilities in the province are annually honoured at the Free State Sport Stars gala dinner.










